Ons bedien by kerke en skole
Ons rig JKG klubs op in dorpe en voorstede
Netwerk
Ons bied ‘n kurrikulum wat in Kinderkerke, bruikbaar is kerke en skole. Lidmaatskap is ‘n voorvereiste
Formele en praktiese opleiding
Video opleidings materiaal
Kinder video stories met “puppets”
Puppets te koop en opleiding
Toerusting / ondersteuning
Kids-Kanades (water sport en boere sport)
Berading
Kampe
Kinder pret dae
Kinder inseëning
Familie dienste
Ouer begeleiding
Pastorale aangeleenthede soos troues, begrafnisse, doods begeleiding, hospitaal besoeke.
