Ons is by verskillende opligtings werk in verskillende gebiede.
Nooi ons
Kostes sal met bespreking onderhandel word. Dit sluit onder andere in vervoer, etes en moontlike verblyf. Saam kan ons ‘n werkbare plan uitwerk.
Wat Bied ons!
Ons bedien by kerke en skole Ons rig JKG klubs op in dorpe en voorstede Netwerk Ons bied ‘n kurrikulum wat in Kinderkerke, bruikbaar is kerke en skole. Lidmaatskap is ‘n voorvereiste Formele en praktiese opleiding Video opleidings materiaal Kinder […]
